Modulekode | FST 412 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Beginsels en toepassings van sintuiglike evaluering. Tipes panele, toetse en toetskondisies en hul funksies. Selektering en opleiding van paneellede vir beskrywende sintuiglike evaluering. Instrumentele sintuiglike kwaliteitsmetings. Statistiese ontleding en interpretasie van data. Praktika: Praktiese aspekte en uitvoering van sintuiglike evalueringstegnieke, ontleding en interpretasie van data. Instrumentele sintuiglike kwaliteitsmetings. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FST 260, FST 351 en FST 352 of TDH |
Kontaktyd | 12 besprekingsklasse, 6 praktiese sessies per semester |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App